• Tuis
  • Wat doen ons
  • Skooltye
  • Kiekies
  • Kontak ons

KINDERS 3-5 jaar


Picture

Maandelikse temas word met die kinders bespreek.  Kreatiewe aktiwiteite word uiteengesit in 'n program waar ons fokus op growwe en fyn motoriese, koordinasie en sensoriese ontwikkeling.


Elke kind word optimaal in 'n liefdevolle prettige omgewing gestimuleer en sodoende word daar vir hulle 'n gelukkige groei omgewing geskep.

Powered by Create your own unique website with customizable templates.