• Tuis
  • Wat doen ons
  • Skooltye
  • Kiekies
  • Kontak ons

WELKOM BY KIDDILAND SPEELSKOOL

Picture
Ons misie is om die hoogste standaard van opvoeding, optimale ontwikkeling en stimulasie aan jou kind te voorsien en 'n liefdevolle, huislike, plaas atmosfeer te skep waar hulle heerlik kan leer en speel.  Ons fokus op die fisiese, intellektuele, emosionele en sosiale ontwikkeling van elke unieke kind.

Powered by Create your own unique website with customizable templates.